Roberto Merhi | |
---|---|
Merhi by die 2015 Maleisiese Grand Prix
| |
Geboortedatum | 22 Maart 1991 |
Geboorteplek | Castellón, Spanje |
Volle naam | Roberto Merhi Muntan |
Nasionaliteit | Spanjaard |
Ou span(ne) | Marussia-Ferrari |
Motornommer | 98 |
Inskrywings | 14 (13 begin) |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 0 |
Eerste F1-wedren | 2015 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2015 Aboe Dhabi Grand Prix |
Roberto Merhi Muntan (gebore 22 Maart 1991) is 'n Spaanse renjaer van Libanees-Brasiliaanse oorsprong, wat in 2015 vir die Manor Marussia F1-span in Formule Een, sowel as in die Formule Renault 3.5-reeks vir Pons Racing gejaag het.
Merhi was ook lid van die hernuwe Mercedes-Benz Juniorspan, saam met Christian Vietoris en Robert Wickens. In 2011 het Merhi die Formule 3 Euro-reekskampioenskap vir Prema Powerteam verower.